Hedwig van Pole

Hedwig van Pole
Koningin van Pole en Groothertogin van Litaue
Hedwig van Pole
Hedwig van Pole
Vorstehuis Anjou
Titels Hedwig, koningin van Pole deur God se genade, gelyktydig heerseres en erfgenaam van die lande van Krakow, Sandomir, Sieradz, Łęczyca, Koejawië en Pommere
Regeer 16 Oktober 138417 Julie 1399
Kroning 16 Oktober 1384; Wawel-katedraal, Krakow
Voorganger Lodewyk I
Opvolger Władysław II Jagiełło
Volle naam Jadwiga Andegaweńska
Gebore 3 Oktober 1373; Boeda, Hongarye
Oorlede 17 Julie 1399; Krakow, Pole
Begrawe 1399; Wawel-katedraal, Krakow
Eggenoot Jogaila
Kinders Elizabeth Bonifacia
Vader Lodewyk I
Moeder Elisabeth van Bosnië
Sint Hedwig van Pole

Die romantiserende hooggraaf van Sint Hedwig van Pole wat in 1902 in die katedraal van Krakow op die Wawel-heuwel ontstaan het
Koningin van Pole
Gebore 3 Oktober 1373, Boeda, Hongarye
Sterfte 17 Julie 1399, Krakow, Pole
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Saligverklaring 8 Augustus 1986, Krakow, Pole deur Pous Johannes Paulus II
Heiligverklaring 8 Junie 1997, Krakow, Pole deur Pous Johannes Paulus II
Pelgrimsoord Wawel-katedraal, Krakow, Pole
Feesdag 8 Junie
Attribute Koninklike rok en skoene, voorskoot vol rose
Beskermheilige Koninginne, verenigde Europa

Hedwig van Pole (dikwels ook Sint Hedwig van Pole, Hedwig van Anjou, Pools: Jadwiga Andegaweńska,...„van Anjou“, Latyn: Hedvigis; * 3 Oktober 1373 in Boeda (Ofen); † 17 Julie 1399 in Krakow) was die dogter van koning Lodewyk van Pole, Hongarye en Kroasië uit die huis van Anjou, 'n manlike sylyn van die Huis van Capet, en sy eggenote Elisabeth van Bosnië, dogter van die Bosniese Ban, Stjepan II Kotromanić, en Elisabeth van Koejawië.

Sy was vanaf 1384 tot met haar afsterwe in 1399 heerseres en koningin van Pole en is in 1997 heilig verklaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy